Ek kan mos nie dans nieEn liefde verstaan nieEk hou nie van deel nieGeheime weg gee nieTot ek naby jou isTot ek naby jou isEk breek nie die rëels nieEk sê nie te veel nieEk vra nie die vra nieEk soen nie te lank nieTot ek naby jou isTot ek naby jou isEn ek weet dis nie nodig om meer te wag nieEn ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nieTot ek naby jou isTot ek naby jou isNiemand Niemand NiemandNiemand sal jou so lief kan he nieNiemand Niemand NiemandNiemand se hart so in my lê nieEk weet dit kan nie beterDis liefde ek is sekerEk kan net nie genoeg kry nieDaar's niemand soos jy nieNiemand Niemand NiemandNiemand sal jou so lief kan he nieNiemand Niemand NiemandNiemand se hart so in my lê nieEk weet dit kan nie beterDis liefde ek is sekerEk kan net nie genoeg kry nieDaar's niemand soos jy nieEk speel nie my hart nieVerloor nie myself nieNie bang om te keer nieNie lus om te leer nieTot ek naby jou isTot ek naby jou isEk val nie te diep nieBeplan nie te vêr nieEk spring nie te hoog nieDroom drome te groot nieTot ek naby jou isTot ek naby jou isEn ek weet dis nie nodig om meer te wag nieEn ek weet en ek weet dis nie nodig om bang te raak nieTot ek naby jou isTot ek naby jou isNiemand Niemand NiemandNiemand sal jou so lief kan he nieNiemand Niemand NiemandNiemand se hart so in my lê nieEk weet dit kan nie beterDis liefde ek is sekerEk kan net nie genoeg kry nieDaar's niemand soos jy nieNiemand Niemand NiemandNiemand sal jou so lief kan he nieNiemand Niemand NiemandNiemand se hart so in my lê nieEk weet dit kan nie beterDis liefde ek is sekerEk kan net nie genoeg kry nieDaar's niemand soos jy nieKom net naderSoen my, soen my, soen myKom net naderSoen my, soen my, soen myEk weet dit kan nie beterDis liefde ek is sekerEk kan net nie genoeg kry nieDaar's niemand soos jy nieNiemand Niemand NiemandNiemand sal jou so lief kan he nieNiemand Niemand NiemandNiemand se hart so in my lê nieEk weet dit kan nie beterDis liefde ek is sekerEk kan net nie genoeg kry nieDaar's niemand soos jy nie(soos jy nie)Daar's niemand soos jy nie.
Niemand Soos Jy Nie
Niemand Soos Jy Nie